Pretville

pret logo.jpg
R511, Hartbeespoort, 0216, South Africa
R511 Hartbeespoort North West 0216 ZA

Pretville is oop elke Saterdag, Sondag en publieke vakansie dae vanaf 08h00 tot 16h30
R60 Volwassense | R30 Kinders (2-12jaar) | R30 vir pensionarisse (65 tot 69) | Ouer as 70 jaar en jonger as 2 jaar oud kan gratis die dorp besoek.

Fliek kaartjies kos R30.00 extra wat gekoop kan word op die dag in ons diner.
Bepsrekings en navrae by 083 266 8567

Kry toegang tot die hele Pretville,
asook die filmstelle van Pretville en ons klasieke karre.
Fotosessie kan slegs bespreek word tussen 08h00 tot 17h00.
Indien U Pretville na ure wil bespreek moet dit vooraf met bestuur gereël word.
Die fooi sluit nie die fotograaf in nie!
Fotosessie slegs met besprekings.

 

pret logo.jpg 3 years ago
pret1.jpg 3 years ago
pret6.jpg 3 years ago
pret3.jpg 3 years ago
pret4.jpg 3 years ago
pret2.jpg 3 years ago
pret5.jpg 3 years ago
pret7.jpg 3 years ago
Showing 8 results
Rating
Featured/Unfeatured
Claimed/Unclaimed
Showing 1 - 18 of 147 results